Dit is Jou Vertoning

Ons het die dekor opgestel,- Dit hang nou van jou af om jou potensiele klante 'n vertoning te gee wat hulle in kliente omskakel.

Start Browsing

Omhels wat is nuut, veral in die begin, want dit kan jou grootste bate word. Dit verseker dat jy dinge absoluut nuut en anders doen as die kompetisie

DIE PROBLEEM

DIE PROBLEEM

Daar is heeltemal teveel verskillende opsies en stelsels beskikbaar om 'n besigheid te bemark en selfs terwyl baie van dit werk, is dit alleenstaande dienste wat baie geld kos en baie min van dit gebruik die werklike krag van bemarking - Eendrag Maak Mag.

Ons almal het al 'n verskeidenheid dienste probeer, maar niks werk soos ons verwag nie en aan die einde vermors ons net geld met doellose pogings hier en daar alleen en sonder veel rigting en doel.

DIE OPLOSSING

DIE OPLOSSING

As web bergings besigheid het ons baie jare spandeer aan die ontwikkeling van 'n oplossing om talle verskillende stelsels en dinge in een stelsel te integreer met vermoe om meer by te voeg.

Alles is gebasseer op Eendrag Maak Mag sodat ons kan saamwerk en die beskikbare hulpmiddele en gereedskap gebruik om 'n  massiewe alternatiewe internet bemarkingsgroep te bou tot voordeel van elke lid en die groep in geheel.

HOE DIT WERK

HOE DIT WERK

Met die krag van ons web berging diens as basis was dit stelsel ontwikkel op so 'n manier dat jy toegang verkry tot al die verskillende stelsels, bemarkings- hulpbronne en groep om te gebruik as jou eie - daarom dan ook ons leuse - Dit is JOU Groep.

Met die fokus op inhoudsbemarking (content marketing), kan jy eintlik Jou Droom Uitlewe aanlyn en 'n naam vir jouself bou met "content" oor jouself, jou besigheid, stokperdjies or belangstellings aangesien elke stukkie teruglink om jou besigheid te bemark op verskeie maniere regoor die groep sowel as deur sosiale media.

Geintegreerde Bemarkignswebwerwe

Geintegreerde Bemarkignswebwerwe

Dit is baie maklik om 'n bemarkingswebsite net soos die een te bou van jou beheer paneel.

Die verskil met ander webwerwe is dat die bemarkingswebwerwe spesifiek ontwikkel was vir bemarking doeleindes met integrasie van die hele groep van dorp en nuus portaal sowel as ander webwerwe en ook ander bemarkingsdinge ingebou het soos verkoopsblaaie, sosiale media ens om net 'n paar te noem.

Ons doel is ook om 'n omvattende inligting- en kennisbasis op te bou gebasseer op deskundige advies insake a wye reeks onderwerpe om lede te help om die beste te maak van hulle besigheid, webwerf en bemarking terwyl ons ook besig is om diensverskaffers te verkry om dienste aan te bied teen lae koste.

Dorpsportaal Groep

Dorpsportaal Groep

Al die dorpsportale soos http://pretoria.saweb.info is geintegreer in jou beheer paneel op so 'n manier dat jy amper volle toegang het om amper enigiets te plaas wat jy sien in bogemelde portaal.

As iemand jou artikel lees vertoon die stelsel JOU bannier advertensie, besonderhede en ander dinge op die bladsy en link ook terug na jou webwerf om 'n spiraal bemarkingseffek te skep rondom jou "content" en bemarkingspogings.

Jy bou gewildheid en vertroue met meer en beter kwaliteit "content" wat jy pos en dit is dan soveel makliker om besoekers om te skakel in betalende kliente.

Additional Town Portal Information

A lot of work went into the development of the town portals and span many different things like search engine optimization, cross- and spiral effect marketing and much more.
The most important thing is that It's YOUR Group and you must use and promote it as much as possible because the success of your marketing efforts depends on that and if each and every member do the same not even the biggest media company would be able to compete with the combined content and marketing of hundreds of members.
People post a hell lot of content on Facebook on daily base and that benefit Facebook MUCH more than anyone else while they can block your account at a whim so it makes much more sense to post such content on your website, link it to a town portal and share it from there on Facebook in order to create a three fold marketing chain that everywhere link back to YOUR OWN website where you have full control.
When we are ready we will engage commercial advertisers like big corporations and plough that very big money 100% back in external marketing of the group in whatever way it's the most beneficial for the group and members so in essense the big guys pay for the external advertising of the group and the businesses of our individual members.

Maak gebruik van ons hierdie geleentheid en sluit nou aan

Hierdie aanbod is slegs beskikbaar vir 'n beperkte aantal persone so hoe gouer jy aansluit hoe beter

Sluit Aan