As jy ekstra inkomste tuis wil verdien

Sal jy geen beter geleentheid as hierdie kry nie en om hierdie te lees sal jou siening van amper alle werk tuis geleenthede verander

Start Browsing

Hoekom sukkel mense om geld tuis te verdien?

Dit is nie iets wat mense graag wil hoor nie maar die waarheid is dat meeste mense self hulle eie grootste probleem is.

Tweedens word 'n baie belangrike punt vergeet en dit is dat Bemarking = Kliente = Inkomste

Derdens is dit 'n proses en mens kan nie op een aspek fokus en die res wat nodig is vir sukses ignoreer nie.

"As 'n werkgewer jou R7000 betaal, is jy vir hom meer werd as dit, so hoekom verdien jy op jou eie dan niks?"  Frank Coetzee

Beperkte en negatiewe sienswyse

Beperkte en negatiewe sienswyse

- Mense het 'n gebrek aan deursettingsvermoe en geloof in hulself.

- Mense dink werk tuis skemas beteken niks doen nie en ryk word

- Mense plaas 'n plafon op hulself met steriotipering en vooroordeel

- Mense wil nie probeer self doen nie en verwag alles op skinkbord

- Mense is geneig om eerder die negatiewe in dinge te soek en raak te sien in plaas daarvan om die positiewe te soek, raak te sien en na te jaag

"Die drie bestandele om enigiets waardevol te vermag is, eerstens harde werk, tweeens deursettingsvermoe en derdens gesonde verstand" Thomas Edison

Bemarking = Kliente = Inkomste

Bemarking = Kliente = Inkomste

'n Mens kan nie geld kan verdien uit enigiets sonder bemarking nie maar tradisionele bemarking is duur en mense verstaan en ontgin nie die baie ander en beter bemarkingsmetodes wat beskikbaar is nie.

Daar word gefokus op die diens, produk of geleentheid en vergeet dat die geld van kliente af kom en hulle slegs bereik kan word deur bemarking.

Weereens, bemarking is die werklike inkomstebron maar meeste mense "haat" bemarking sonder om te besef hulle doen dit elke dag en dit bring ons maar weer by die beperkte en negatiewe sienswyse soos hierbo.

"Bemarking is nie net advertensies nie, bemarking is om met mense te gesels en hulle vertroue genoegsaam te wen om hulle geld vir jou te gee" Frank Coetzee

'n Klein Geheimpie

'n Klein Geheimpie

Ek weet nie hoe nie? Dit is te moeilik? Wel, die geheim is:

Dit is alles in die kop! Alles wat jy sien, die hele groep en al die stelsels, was gebou deur 'n 100% gehoorgestremde persoon met slegs matriek. Ek werk al meer as 10 jaar vir homself, want ek glo in myself en wat ek kan doen.

"I hear and I forget. I see and I remember. I do and I understand." - Confucius

Sit en dink vir slegs een oomblik hoe moeilik moet dit vir 'n DOWE persoon wees in die harde en horende besigheidswereld, waar alles rondom kommunikasie draai en oorweeg bogemelde weer.

Dit bring ons dan ook by die punt van hierdie geleentheid want al bied ek ook wat aan, sal dit bly doodloop teen die kommunikasie probleem so dit maak perfek sin om horende mense soos jy te kry om net soos ek onafhanklik vir jouself te werk, met my volle hulp, ondersteuning en stelsels.

Daar is genoeg geleenthede beskikbaar om geld te verdien en ek is altyd bereid om enigiemand wat homself WIL help, soveel as moontlik te help en die hele bemarkingsgroep en stelsel is beskikbaar vir sodanige persoon maar op die ou end hang dit maar net van elke persoon self af.

 

As jy glo jy kan, is daar altyd iemand wat kan help, as jy glo jy kan nie, kan niemand jou help nie.

 

Geleenthede vir Afrika

Affiliate Program

As jy registreer kan jy amper dadelik begin om 30% van alle kliente wat jy verwys te kry en 'n al hoe groter inkomste opbou

Webwerwe

Dit is maklik om self ook webwerwe te bou en pro-aktief nuwe kliente te kry en selfs namens hulle te onderhou vir meer geld

Geleenthede

Help kliente met hulle bemarking, skep van advertensies, skryf van artikels en nog ander geleenthede so laat ons gesels

"Ek hoor en ek vergeet, Ek sien en ek onthou, Ek doen en ek verstaan" Confucius

Affiliate Program

Affiliate Program

'n Affiliate program is soos die elektroniese weergawe van "agent stelsel" vir produkte soos Avon behalwe dat mens nie self produkte hoef te bestel nie en bloot mense na 'n website hoef te verwys met spesiale affiliate link.

Wanneer iemand op so 'n link kliek, word die persoon en affiliate "onthou" en as so 'n persoon selfs weke daarna iets bestel, verdien die affiliate kommissie daarop.

Hierdie affiliate program is outomaties geintegreer met die billing stelsel en jy verdien 30% kommissie op enige invoice wat uitgereik word vir iemand wat jy verwys het en met die web hosting wat maand na maand loop, word die kommissie meer en meer met elke nuwe klient.

Bou van Webwerwe

Bou van Webwerwe

Vir 'n affiliate program of enige bemarking om te werk het mens 'n inhoudsryke webwerf nodig en die gratis webwerwe wat ons aanbied is dus ideaal daarvoor.

Bo en behalwe dit kan enigiemand pro-aktief optree en industrie spesifieke webwerwe bou en dan aktief en baie makliker sodanige webwerf aan toepaslike besighede bemark en self oor 'n fooi onderhandel want dit word direk aan jou betaal, soos haar salon website aan salonne ens

Inhoud (Content) is baie belangrik maar besighede het nie tyd daarvoor so niks keer jou om self met 'n besigheid te onderhandel vir 'n maandelikse fooi om hulle webwerf namens hulle te onderhou en nuwe artikels en so aan op te sit nie.

Ander geleenthede

Ander geleenthede

Wat hierdie uniek maak is dat dit seker die enigste web hosting besigheid in die wereld is met 'n eie en geintegreerde bemarkingstelsel en hele bemarkingsgroep wat gratis deur enige klient gebruik kan word vir bemarking.

Dit bied dus 'n geleentheid om bemarking namens kliente te doen op die groep en kan as bemarking aangebied word maar die ideaal is om dit as 'n totale pakket aan te bied.

Website + Web Hosting + Bemarking en opsioneel onderhoud van klient se webwerf.

Addisionele dienste soos proeflees, grafiese ontwerp en so aan kan ook aangebied word en die inkomste daarvan gaan direk na jou.

Beskikbare Opsies

Affiliate Program

Al wat jy hoef te doen is om gratis aan te sluit en jy kan dan amper dadelik begin om die web hosting en websites te bemark

Eie Website

Bou van jou eie inhoudsryke website bly maar die beste want daardeur kan jy baie verskillende dinge mee bemark vir inkomste.

Website Ontwerp

Dit is maklik genoeg om besigheid spesifieke websites te bou en dit dan aktief en beter aan toepaslike besighede te bemark

Jou eie ding doen

As jy 'n idee het om iets te doen om inkomste mee te verdien is ek enige tyd bereid om raad te gee en jou te help daarmee

Onderhandelings

As dowe persoon met baie geleenthede kan ek en 'n glad met die bek onderhandelaar beslis die groter geleenthede ontgin

Jou eie web hosting

As jy kennis van die hosting en web ontwerp bedryf het kan ons saamwerk, ek doen die werk, jy jou kliente en jou besigheid

Net gou iets oor kommissie Inkomste

Net gou iets oor kommissie Inkomste

Besef jy hoeveel sulke kommissie regtig is en jy soms meer kry as die besigheid self? Kom ons vat 'n eenvoudige voorbeeld is produk kos R1000 en jy kry maar net 30% kommissie.en dus R300. Daardie kommissie is nie op die WINS bereken nie maar op die netto verkoopsprys.

Kom ons se die produk KOS R500 so dit beteken die besigheid kry R1000 minus kosprys = R500 minus kommissie R300 = R200 waaruit die besigheidsuitgawes ook nog van afgetrek moet word so hoeveel WINS kry die besigheid in vergelyking met jou SKOON R300 wins?

Die besigheid maak op daarvoor deur totale verkope van alle agente ja maar niks keer JOU om "like crazy" te bemark en daardeur 'n groot persentasie deur te sit wat jou letterlik meer as die besigheid sal laat verdien nie. 10 x R200 = R1000 wins vir besigheid in totaal en as jy 6 daarvan deur gesit het, kry jy R1200 wins en die ander 4 agente R300 elk.

En dan het jy nie eens 1 sent in die besiigheid gesit nie, in vergelyking met die baie geld en tyd wat die eienaar ingesit het.

n Laaste gedagte of twee

n Laaste gedagte of twee

Jy het NOU geld nodig ja, maar hoe lank wag jy en derduisende mense al vir werk en dit terwyl jy al lankal met so iets kon begin. Dit is soos 'n groente tuintjie wat wel nie dadelik kos gee nie maar teen die tyd al lankal sou sorg vir kos op die tafel. Dinge daar buite gaan NIE beter word NIE en dit is tyd dat dit besef word want tyd is kosbaar en kan nie jare in en uit omgewag word vir niks nie.

Is R95 vir 'n domain naam en R35pm vir hosting regtig so baie in vergelyking met die hoeveelheid geld wat nodig is vir 'n besigheid soos hierbo? En wat jy kan koop by amper plek wat onderskeidelik 1 jaar en 1 maand hou, en jou boonop 'n inkomste kan verskaf wat afhang van niks anders as jou eie deursettingsvermoe om dit te MAAK WERK nie?

"Ek hoor en ek vergeet, Ek sien en ek onthou, Ek doen en ek verstaan" Confucius

Beskikbare Opsies

Affiliate

R0
  • 20% Kommissie
  • Affiliate bladsy
  • Affiliate links
  • Kan dadelik begin

Bemarker

Baie Gewild
R35/pm
  • 30% Kommissie
  • Affiliate bladsy /kakels
  • 2 Webwerwe
  • Web hosting

Ontwerper

R105/pm
  • Soos Bemarker
  • + Skep webwerwe
  • + Doen bemarking
  • + Ons help bemark
  • Verdien direkte inkomste

Ander

R
  • Goeie Onderhandelaar?
  • Grafiese Ontwerper?
  • Content Writer?
  • Bemarker?

Articles

Meer Inligting

Gaan sit so bietjie en dink mooi oor die volgende tot jou eie voordeel asseblief.

Aan die een kant is daar produkte en diesnte waarmee besighede en mense geld mee wil verdien en aan die ander kant is daar mense wat produkte en dienste nodig het en bemarking is in die middel om die twee bymekaar uit te bring.

Die probleem is egter 'n oorvloed van verkeerde bemarking, advertensies terwyl mense oor die algemeen nie juis gladdebek verkoopsmanne is nie terwyl daar met ander tipe bemarking verkeerdelik op die produkte of dienste gefokus word in plaas van andersom, op die mense wat die geld het en in werklikheid die werklike inkomste bron is, nie die produk of diens nie.

Dink omgekeerd, fokus op wat die mense wil he en die bemarking en verkope volg outomaties.

Iemand wil verslank en daar is honderde verslankingsprodukte wat deur duisende mense orals geadverteer word so dit is nie 'n probleem nie of hoe?

Verkeerd want die probleem is dat die persoon INLIGTING soek oor verslanking, nie duisende advertensies wat eintlik niks doen behalwe elke spesifieke produk ophemel as die alfa en omega van verslanking nie.

Deur die bou van 'n inhoudsryke verslankingswebsite wat interesante, leersame en waardevolle INLIGTING oor verslanking verskaf, gee jy dus daardie persoon die INLIGTING waarvoor hy/sy soek en skep dit vertroue in JOU kennis en aanbevelings so daardie persoon sal baie meer geneig wees om te koop wat jy ookal aanbeveel.

Doeltreffende bemarking is om 'n behoefte (inligting) te bevredig en subtiel om te skakel in 'n koop of aansluit aksie.

Advertensies is eintlik 'n "bedrogspul" deur die media reuse geskep want dit is content (artikels, inligting, nuus) wat deur die publiek en besighede verskaf word wat die werklike bemarking is om besoekers en lesers te lok en besighede dan groot bedrae moet betaal vir advertensies wat deur min mense gelees word behalwe spesiale massa aanbiedings en so aan.

Oor die jare het ek dus 'n alternatiewe en massiewe bemarkingsgroep ontwikkel en gebou wat mense en besighede GRATIS kan gebruik vir bemarking maar die probleem is dat almal so gebreinspoel is om te glo advertensies is die alfa en omega van bemarking dat dit seker nog 'n ruk sal duur voor die daar begryp en verstaan word dat "content marketing" soveel bete en kragtiger is as blote advertensies.

Mense en besighede pos massiewe hoeveelhede content op Facebook maar bitter min op hulle EIE websites?

Nog 'n probleem met bemarking, besighede en websites is dat elkeen alleenstaande is en selfs al word hope content opgesit bly dit steeds onmoontlik om met die media reuse mee te ding.

Die bemarkingsgroep was egter ontwikkel om honderde of selfs duisende besighede en webwerwe onder een stelsel bymekaar te bring met "Eendrag Maak Mag" as basis en fokus 100% daarop om elke besigheid en website te bemark deur inhoud- en kruisbemarking.

Die leuse is "Dit is JOU Groep" en as jy dit eers begin gebruik en verstaan keer niks jou om ook inkomste daaruit te verdien nie deur byvoorbeeld teen betaling artikels te skryf vir besighede en dit dan op te sit. Dit maak nie saak of hulle reeds 'n eie website het nie want dit is maklik genoeg om 'n bemarkingswebsite te skep en dit dan te gebruik om die besigheid, produkte, dienste en ander website te bemark.

Hoe meer content, hoe meer besoekers, hoe meer besoekers, hoe beter en groter die bemarkingskrag tot jou eie voordeel

Eendrag maak mag en samewerking was nog altyd die basis waarop alles ontwikkel was terwyl outomatisering ook 'n belangrike rol speel.

Die stelsel word deurgans opgebou en verbeter met die toevoeging van nuwe bemarkingswebwerwe en funksies waar ek byvoorbeeld 'n funksie nodig het om my faceboek bemarking te vergemaklik, dan bloot so iets bou en dan beskikbaar stel aan almal om te gebruik. (Invoer van groepe, advertensies en artikels en sorteer dit in kategories en wanneer ek dan wil bemark is dit bloot 'n kwessie van click op "copy", click op groep link en paste want die stelsel selekteer self afrikaans of engels, volgende groep en verskillende pos om herhaling en blok deur faceboek te voorkom)

Daar is reeds verskeie sulke funksies om dinge beter en makliker te maak en met meer en meer kliente sal daar meer geld beskikbaar wees om nog net meer funksies en ander goed by te sit tot voordeel van almal.

Dit is dan ook waar heelwat geleenthede ontstaan want as jy byvoorbeeld proeflees dienste kan aanbied, ontwikkel ek bloot 'n funksie waar mense vinnig en maklik van jou proeflees dienste gebruik kan maak en jou dan direk betaal. (Klient kliek noppie om artikel beskikbaar te stel vir proeflees, jy proeflees dit en as die klient klaar betaal het, kliek jy net weer 'n knoppie en die artikel is upgedateer met veranderings)

Dit is 'n GROOT groep met baie websites waarop ek al baie inligting opgesit het oor verskillende dinge en die skakels is hieronder.

Voorbeeld van dorp portaal website vir bemarking (50+) http://pretoria.saweb.info
My persoonlike website (Jy kan maklik genoeg ook so een bou) http://www.coetzee.biz
Een van die web hosting websites http://www.cyberage.co.za
Gratis en lae koste website voorbeelde http://www.saweb.info/products
Internet advertising website (nie eintlik in gebruik nie) http://www.internet-ads.co.za
Redelik baie inligting oor die web hosting maar ook ander goed https://online-billing.co.za/knowledgebase

Daar is nog dosyne ander websites plus nog baie bemarkingswebsites wat vir eers nog nie geaktiveer is nie.