Bemarking Stelsels

Jy kry toegang tot 'n groeiende stel bemarking gereedskap en stelsels bo en behalwe die indrukwekkende lys hieronder

Bereik meer kliente met minder tyd en geld

Ontwikkel met outomasie en effektiewiteit in gedagte

Tyd is Geld

'As jy teveel tyd spandeer aan iets oordink sal jy dit nooit klaarkry nie'
Bruce Lee
.

Alles-In-Een Bemarkingstelsel

Alles-In-Een Bemarkingstelsel

Die stelsel was ontwikkel oor baie jare om verskillende dienste en hulpmiddels saam te vat in een maklike en sentrale beheer paneel. Met outomatisering en voorkomming van duplisering en tydmors in gedagte tydens ontwikkeling sowel as voortdurende uitbou, spaar die stelsel jare se werk en tyd om jou eie te bou.

Met die jare se ondervinding en ontwikkeling agter ons met hierdie alreeds indrukwekkende stelsel is dit egter in die aanvangsfase en gaan daar nog baie dinge bygevoeg word en die voordeel en waarde daarvan vir jou dus deurlopende verhoog en vermeerder.

Gratis Internet Bemarkingsgroep

Gratis Internet Bemarkingsgroep

Die grootste probleem met amper enige webwerf of bemarkingspoging van enige besigheid is dat dit 'n alleenstaande webwerf is, adverteer op ANDER webwerwe of plekke uiters duur is en mense in elkgeval eerder inhoudsryke, interesante en waardevolle webwerwe besoek.

Met dit in gedagte het ons 'n groot groep bemarkingswebwerwe gebou wat elke lid kan gebruik as sy eie bemarkingsgroep, sodat ONS kan saamwerk om die groep se bemarkingskrag voortdurend uit te bou op daaglikse basis tot voordeel van elke lid afsonderlik en gesamentlik.

Gratis Geintegreerde Bemarkingswebwerwe

Gratis Geintegreerde Bemarkingswebwerwe

Bo en behalwe enige besigheidswebsite wat jy mag he (en ons ook kan voorsien), bied ons gratis bemarkings webwerwe aan wat geintegreer is met die hele groep en jy kan gebruik vir bemarking of selfs jou hoof webwerf as jy wil.

Jy kan met gemak 'n webwerf bou soos die een of selfs beter. Dit kan dalk nie 'n skoonheids kompitisie wen nie maar dit was gebou vir bemarking met baie dinge wat in die agtergrond aangaan soos SEO (soek engine optimisering), outomatiese en kruis-bemarking, sosial media integrasie en baie meer

Professionele Vlak Web Berging

Professionele Vlak Web Berging

Ons web berging kan met die beste in die industrie vergelyk en dat baie van ons kliente steeds met ons is na meer as 10 jaar se baie van die kwaliteit van ons diens.

Anders as meeste ISP's pak ons nie ons kliente soos sardientjjies in ons bedieners nie want al is ons inkomste feitlik 100% uit web berging is die DOELWIT daarvan om OOK ons eie webwerwe en bemarkingsgroep te berg en verreis ons self top kwaliteit en net die beste werkverrigtinge.

Gratis Waarde Toevoegende Dienste

Gratis Waarde Toevoegende Dienste

Aangesien ons dosyne webwerwe het, ons eie groot bemarkingsgroep bou en op dieselfde bedieners berg as ons kliente se webwerwe, integreer, installeer of voeg ons watookal nodig is vir die talle verskillende dinge op die bedieners, bemarkingsgroep en stelsels en ons kliente word daardeur bevoordeel sonder dat dit hulle 'n sent ekstra kos.

Ons bied dus baie waarde toevoegende dinge aan wat NIE normaalweg as standaard aangebied word nie en waarvoor ander maatskappye dikwels 'n klomp ekstra geld voor vra.

Daar is trouens so baie dinge wat boonop ook voordurend groei en dit is dus eintlik 'n mors van tyd om selfs te probeer om alles te probeer lys en jy word dus net herinner aan die volgende.

"Ek hoor en ek vergeet. Ek sien en ek onthou. Ek doen en ek verstaan." - Confucius

Bemarkingswebsite en Bemarkingsgroep Funksies

Integrated Marketing Website (Example 1 / Example2)
Automatic Promotion on Group
Search Engine Optimized
Mobile Friendly
Unlimited Website Pages
24/7 Online Control Panel
Email Autoresponder
Landing / Sales Pages
Newsletter Management
Manage Website Articles
Manage Products
Manage Services
Order Products by Email
Advice, Tips and Help
  
Building of website features
Top Sliders
Headlines
Animation
Blockquotes
Color Boxes
Columns
Item Lists
Pricing Blocks
Promotional Boxes
Tabs
Toggles
Videos
Carousels
Client Logos
Testimonials
Marketing Group and Features (Click for Example)
It's YOUR Group build on Unity Is Power
Dozens of Local Town Portal Websites
National Speciality Websites
Same Access / Control Panel as Owner
Search Engine Optimized
Build, tested and Re-tested Over Years
Under Constant Develop and Improvement
Lots of opportunities for co-operation available
 
What You Can Do or Get
Unlimited Impressions Banner Ads On Whole Group
Post Unlimited Articles
Post Reviews
Post Special Offers
Post Quotes
Post Videos
Post Available Jobs
Freelance System
Facebook Integration
Other Social Media
More More to Come
  
Gold Membership Features (Click for Example)
We build your website and integration it into the system
We design your logo, banner ads and marketing material
We promote you on our whole marketing group as our own
We do social media integration and regular marketing
 
Business and Jobseeker Listings
Appear on national Websites
Appear on dozens of town portals

Besigheids Web Berging Funksies

Features Overview
Free Domain Name* One Year
Support International Domain Names
POP3/POP3 Secure E-mail Support
IMAP/Secure IMAP E-mail Support
3 Different Webmail (Web Based E-mail) Solutions
Forwarding E-mail Accounts
Add-on Domains
Parked Domains
Subdomains
cPanel Account Control Panel
FTP Access
Web File Manager
Server Side Includes
Hotlink Protection
Override .htaccess Support
Log Files
Site Statistics
Customizable Error Pages
Custom Cronjobs
Spam Assassin Protection
E-mail Autoresponder
CGI/Databases
MySQL Databases
PostgreSQL Databases
CGI-BIN
CGI Library
PHP 5
Support for Custom PHP.INI Files
Perl 5
Python
Ruby/Ruby on Rails
MySQL 5 Database Server
PostgreSQL Database Server
Javascript Support
DHTML Support
Flash Support
Shockwave Support
400+  1-Click Script Installs
Free Website Scripts (400+)
Message Forum (PHPBB and More)
Form-mail Scripts
Social Networking Scripts
Blog Support (WordPress, b2evolution, ...)
Mailing Lists
Image Galleries (Coppermine and more)
Poll and Survey Software
Moodle
Tikiwiki
Drupal
Joomla
Project Management Scripts
Help Center/Support Ticket Scripts
E-Commerce Features
SSL Secure Server
OS Commerce Shopping Cart
Agora Shopping Cart
Cube Cart Shopping Cart
Zen Cart Shopping Cart
Free Generated Certificate
Password Protected Directories
OpenPGP/GPG Encryption
Multimedia Features
Streaming Video Support
Streaming Audio Support
Real Audio and Video Support
MIDI File Support
Add Custom MIME Types
World Class Technology
Dual Quad Processor Performance Servers
UPS Power Backup
Diesel Generator Backup Power
Linux Operating System
Customized Apache Web Server
24/7 Network Monitoring
Courtesy Site Backups
Multiple 10 Gigabit Ethernet Connections

Maak gebruik van ons hierdie geleentheid en sluit nou aan

Hierdie aanbod is slegs beskikbaar vir 'n beperkte aantal persone so hoe gouer jy aansluit hoe beter

Sluit Aan