Borg ons vir slegs R270 vir 3 maande
Vir minder as die prys van 'n lekkergoed per dag kan jy lekker bemarking kry en jou besigheid op ons hele bemarkingsgroep bemark as borg.

Die doel van die borgskap is om vaste koste geassoseer met die bemarkingsgroep te dek sodat ons kan vorotaan om gratis en lae koste dienste te verskaf.
"As die hoofdoel van 'n kaptein was om sy skip te bewaar, sou hy dit in die dok gehou het vir altyd." Thomas Aquinas