SA Web Biz

Verdien geld tuis werk nie

Verdien geld tuis werk nie

Verdien geld tuis werk nie

Hoekom werk "verdien-geld-tuis" programme nie?. 'n Mens kan nie geld verdien uit enige produk, diens of geleentheid sonder iemand anders wat vir so ...

Hoekom werk "verdien-geld-tuis" programme nie?

'n Mens kan nie geld verdien uit enige produk, diens of geleentheid sonder iemand anders wat vir so 'n produk of diens betaal nie en om so iemand te kry het mens bemarking nodig.

Dit is dus bemarking wat in werklikheid die inkomste inbring en as mens se bemarking reg is, kan mens geld verdien uit amper enigiets so dink dus omgekeerd.

Fokus op 'n produk, diens of geleentheid en bemarking word afgeskeep en min of geen kliente en dus geld gekry nie.

Fokus op kliente en maniere om aan hulle te bemark en hulle geld kan aangewend word vir enige produk of diens.

Meestel mense het egter OOK 'n "mental resistance" teen bemarking en dit vererger die probleem terwyl bemarking in werklikheid bloot kommunikasie is, iets wat meeste mense daagliks doen en trouens lekker pret kan wees.

Hoeveel pos het jy al op facebook gesit? Hoeveel produkte het jy al met ander geshare? Vir hoeveel mense het jy al jou nuwe selfoon gewys of vertel van die lekker aand by Dros, die lekker kos by Burger Box of die winskopies by 'n vlooimark? Hoeveel dinge het jy al gekoop of verkoop op Junkmail en aan hoeveel werkgewers het jy al jouself bemark deur jou CV vir hulle te gee?

Inhoud = Besoekers = Inkomste

Die miljoene wat Facebook werd is, die biljoene wat mediagroepe verdien uit advertensies en die biljoene lesers, lede en besoekers, is alles te danke aan net een ding, CONTENT (ek verkies die engelse woord content) en in 98% van die gevalle word die content deur jouself, die publiek en besighede verskaf.

Op die internet is content tweedoelig en dit is om 1) besoekers te lok en 2) hulle vertroue te wen en in kliente om te skakel.

Die oplossing vir feitlik enige verdien-geld-tuis geleentheid is dus om op bemarking en dus content te fokus, 'n content-rich website te kry en te bou tot die website populer is al gaan dit ook oor jou stokperdjie of oor rugby of watookal, en DAN eers die bemarkingskrag daarvan te gebruik watookal te adverteer en inkomste uit talle produkte, dienste of geleenthede te verdien.

By SA Internet News Group word daar al jare aan gewerk om ons kliente JUIS daarmee te help en ons bied 'n website + hosting + bemarking en nog meer aan teen baie lae en bekostigbare pryse

(Netwerk bemarkers kan 'n BAIE GROOT afslag gebruik om 'n website vir hulle lede te kry indien dit meer as 20 lede is)

More Articles in the Werk Tuis Category

http://www.saweb.biz/articles/223/geleenthede-vir-afrika.html
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
http://www.saweb.biz/articles/1627/die-verskil-tussen-wen-of-verloor.html
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk
http://www.saweb.biz/articles/1628/gebede-wat-pla.html
Gister sien ek iemand wat soort van bid dat God vir haar werk moet gee en vanoggend kry ek die soveelste keer 'n gebed wat alle siekte, armoede, probleme en watnog
http://www.saweb.biz/articles/1629/doen-wat-jy-doen-doen-goed.html
Kan jy jouself hiermee vereenselwig? Is dit hoe jy dinge doen en meer nog, is dit hoe jy is? Nie net wat jy doen goed doen nie, maar jou hele siel en hart sit in wat jy doen?
http://www.saweb.biz/articles/1630/verdien-geld-tuis-werk-nie.html
Hoekom werk "verdien-geld-tuis" programme nie?. 'n Mens kan nie geld verdien uit enige produk, diens of geleentheid sonder iemand anders wat vir so